Morris Ankrum

Morris Ankrum
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Morris Ankrum (28 Augustus 1896 – 2 September 1964) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Tennessee Johnson (1942), Rocketship X-M (1950), In a Lonely Place (1950), en Earth vs. the Flying Saucers (1956).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy